Ok
| 360 tour et VR
Diaz Beach, Die Voor Bay, Mossel Bay, South Africa
Seasonal and Short Term Rentals
Hierdie lieflike selfsorg-vakansiewoonstel is in ’n woonstelkompleks wat tot voor op die gewilde Diasstrand strek. Dit is gerieflik tussen Mosselbaai en Hartenbos geleë. n nDie ruim woonstel is net twee minute se stap van die strand. Omdat La Palma Villas 35 op die vierde verdieping is, bied dit ook ’n pragtige uitsig op die see en Robeiland vanuit die balkon /braai-area en die hoofslaapkamer. n nKom lê op die strand, slenter langs die see, ry die branders of sit sommer net gemaklik agteroor en geniet die ongelooflike uitsig vanuit die woonstel – of val in die pad en verken die ryke verskeidenheid wat die Tuinroete bied. Die woonstel is so sentraal geleë dat ’n mens daguitstappies in alle rigtings kan beplan.
... Show More
... Show Less
-
Like this tour 0
-
54 view(s)
We don't know much about Gerhard Coetzer, but we're sure Gerhard Coetzer is great and the profile will be completed soon.
... Show More
... Show Less